Thursday 11 May 2017

Weskus Vakansie Akkommodasie

Weskus Vakansie Akkommodasie

Natuurlik dek Southern Staying [ www.southernstaying.co.za ] ook die Weskus, dit gaan mos oor verblyf in Suid Afrika. 

Lekke Plekke



So ons bied gemaklike en bekostigbare selfsorg akkommodasie in die Weskaap aan.

Vakansie huise en woonstelle van privaat eienaars kan per nag gehuur word.

Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting oor akkommodasie in Lambertsbaai, Langebaan, Dwarskersbos, Yzerfontein ens.

Lys jou akkommodasie by ons

Span: Southern Staying
Inspiring new ways in Living and Staying 

1 comment:

  1. Ons doen reeds sedert 2009 ons eie ding en sien uit daarna om van diens te wees. Weskus groete.

    ReplyDelete